Home » Die Balletkonsert by Maritha Snyman
Die Balletkonsert Maritha Snyman

Die Balletkonsert

Maritha Snyman

Published February 1st 2012
ISBN : 9780799356069
ebook
Enter the sum

 About the Book 

Shani oefen kliphard vir die balletkonsert wat voorlê. Die wenner kry die kans om die rol van Klara in Die Neutekraker saam met die Russiese ballet-geselskap te dans. Sy kan nie wag om met haar nuwe rok op die verhoog te dans nie. Maar ’n onverwagseMoreShani oefen kliphard vir die balletkonsert wat voorlê. Die wenner kry die kans om die rol van Klara in Die Neutekraker saam met die Russiese ballet-geselskap te dans. Sy kan nie wag om met haar nuwe rok op die verhoog te dans nie. Maar ’n onverwagse reënbui dreig om Shani se balletdrome in die wiele te ry. En dan voer Rachelle en Japie boonop slinkse planne in die mou.